Leo McKern

Leo McKern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Reginald McKern
Geboorte (1920-03-16)16 Maart 1920
Sterfte 23 Julie 2002 (op 82)
Nasionaliteit Australies
Kinders Abigail McKern, Harriet McKern
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1944–1999
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Leo McKern (16 Maart 1920 – 23 Julie 2002) was 'n Australiese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Man for All Seasons (1966), The Shoes of the Fisherman (1968), The Blue Lagoon (1980), en Ladyhawke (1985).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search